Map Graph

Aya Irene

Die Aya Irene of Eirene is ’n eertydse Ortodokse kerk in die Eerste Binnehof van die Topkapı-paleis in Istanboel, Turkye. Dit is ’n museum, maar spesiale toestemming is nodig om dit te besigtig.

Read article
Lêer:Hagia_Eirene_Constantinople_July_2007_002.jpgLêer:Hagia_Eirene_Constantinople_2007.jpg